Deon opperman biography sample




  • Deon opperman biography sample
  • Deon opperman biography sample pdf

    Deon opperman biography sample form!

    Deon Opperman

    Deon Opperman (15 Maart1962, Uitenhage-) is 'n Suid-Afrikaanse akteur en dramaturg, wat naas verskeie ander toekennings twee keer die Hertzogprys vir sy dramas ontvang.

    Hy lewer ook 'n beduidende bydrae tot die Afrikaansetelevisie met reekse soos Hartland, Kruispad, Bloedbroers en Getroud met rugby.

    Hy is 'n suksesvolle sakeman en is ook die stigter van die South African School of Film, Television and Drama (AFDA) in Milpark, Johannesburg, die teatertrust, die Independent Theatre Trust en Tanstaafl.

    Laasgenoemde sluit Packed House Productions (wat professionele opvoerings aanbied), eQ2 Corporate Services (’n korporatiewe konsultantbesigheid) en Bottom Line Entertainment (’n televisie-produksiehuis) in.

    Deon opperman biography sample

  • Deon opperman biography sample pdf
  • Deon opperman biography sample form
  • Short biography sample
  • Deon opperman biography sample format
  • Lewe en werk

    [wysig | wysig bron]

    Vroeë lewe en opleiding

    [wysig | wysig bron]

    Deon Louis Opperman is op 15 Maart 1962 op Uitenhage gebore. Hy is die middelkind tussen twee susters en sy jonger suster is Esmé.

    Sy pa Pieter is besturende direkteur van